Press "Enter" to skip to content

Persië(Iran) & Islam – Qasem Soleimani & Haman – Profesie Aktueel # 16 -Deon Allers



12 Januarie 2020
www.deonallers.co.za
info@deonallers.co.za
083 298 2035
076 373 3143

5
Leave a Reply

avatar
5 Comment threads
0 Thread replies
0 Followers
 
Most reacted comment
Hottest comment thread
0 Comment authors
Lize Bartsch Recent comment authors
  Subscribe  
newest oldest most voted
Notify of
Lize Bartsch
Guest
Lize Bartsch

Baie dankie vir jou passie en jou prediking. Seën

Lize Bartsch
Guest
Lize Bartsch

Trump se skoonseun is kop in een mus met George Sorros, hy is actually die boosste mens op aarde. Trump se persoonlike mentor was en is Norman Vincent Peale. Sy lering is dat sukses kom deur positiewe denke. Die Bybel sê sukses is om aan God onderworpe te wees, te buig voor Sy gesag en dit begin met bekering en sondebelydenis. Toe hulle vir Trump vra of hy al ooit sy sondes bely het en tot bekering gekom het, het hy gesê nee hy glo nie daaraan nie. Hy verander sy foute in sukses

Lize Bartsch
Guest
Lize Bartsch

Daar is n groot circus in die liberale media wat daarop uit is om propaganda te versprei en te breinwash, dit was nog altyd hulle taak. Google ook die Hegelian dialect

Lize Bartsch
Guest
Lize Bartsch

Die Vatican het die komunnisme gestig en ook Islam, die Charismatiese beweging. Kyk ook die dokumentêr: A Lamp in the dark, the untold history of the Bible

Lize Bartsch
Guest
Lize Bartsch

Ek dink nie die antichris gaan so maklik erkenbaar wees nie. Hy kom in met 'flatteries'. Alle politieke leiers is goeie akteurs. Daniël sê hy gaan inkom met 'flatteries'. Die Here Jesus het van die fariseërs gesê: doen wat hulle sê maar moenie doen soos hulle doen nie, want hulle praat maar hulle doen nie. Politieke leiers soos trump praat wat almal wil hoor maar hy doen niks, alles gaan aan en niks word verbeter nie. Waarom maak Amerika evil leiers dood? Die liberale media demonize al vir baie dekades onafhanklike lande soos wat America gemaak het met Cuba, Bosnia,… Read more »